top of page

Karri-App
Ons besef dat kontant-betalings vir fondsinsamelings en ander skoolaktiwiteite tydrowend en frustrerend vir u as ouers kan wees. Die proses om die presiese bedrag kontant te vind en dit dan in 'n koevert te plaas, sodat u kind dit uiteindelik aan die klasonderwyser kan gee, is 'n ongerief. Dikwels is dit ook moeilik om te onthou watter aktiwiteit op watter dag plaasvind en ons wil graag verwarring uitskakel.
​
Kliek hier vir meer inligting rondom die toepassing.

bottom of page