top of page

NASKOOLSENTRUM

Hier kry leerders die geleentheid om hul huiswerk onder toesig van bekwame personeel te voltooi en daarna te ontspan.

 

TYE
14:00 – 15:30: Huiswerk word in klasse - onder toesig - gedoen.
15:30 - 17:30: Onstpanning en speel
 
ALGEMEEN
  • Die naskoolsentrum bied 'n vakansieprogram aan tydens die skoolvakansies.
  • Die Naskoolsentrumgelde vir die skoolleerlinge beloop R9 000-00 per kind vir die jaar. Hierdie bedrag is in 10 gelyke paaiemente verdeel en is betaalbaar vanaf Januarie tot Oktober.

 

KONTAKNOMMER

Me. Naomi du Plessis - 011 868 5562

 

bottom of page