top of page

Orionland Kleuterskool

Baie welkom by Orionland Kleuterskool! Dit is vir ons ’n groot voorreg om u kleuter by ons te onderrig en ons glo hy/sy sal baie gelukkig by ons wees.
Ons beskik oor Graad 000, 00 en 0/R klasse (3-6 jaar) waar elke kleuter ‘n opvoedkundige dagprogram volg wat gebaseer is op ‘n Christelike grondslag. Hierbenewens bied ons ‘n pragtige, kleutervriendelike omgewing teen bekostigbare fooie. Naskoolfasiliteite is ook beskikbaar vir die kleuterskool.
Volg ons gerus op ons Facebook bladsy deur der hier te kliek.
bottom of page